Padlangs Restaurant - Patensie
  • Baviaanskloof

Last Updated: September 2017

Go Back

Contact Details

Location

  • Fred Ferreira Street, Patensie, Geelhoutbos, Eastern Cape, 6335

  • Longitude: 24.764655
  • Latitude: -33.728728
  • Map

About Padlangs Restaurant - Patensie

Our fully licensed restaurant are opened seven days a week. Padlangs is the perfect stop for a scrumptious breakfast, decadent tea or a lovely lunch...or simply linger with a glass of wine and a good book in our wine room. Enjoy your meal in our cosy 'Farm French' indoor restaurant or our outdoor restaurant surrounded by citrus orchards and Kouga Mountains. Our outdoor restaurant are kiddie friendly and offers a small playground with covered sandpit, toys, doll house and swings and slide.

Ons streef daarna om vir ons kliente lekker kos in 'n lekker atmosfeer aan te bied. Ons is veral trots op ons kombuis personeel wat op plase in die omgewing gewerk het en vinnig moes leer om te toor met kos - dis ook nie verniet dat ons hulle kombuis feetjies noem nie! Ek het 2 woelige dogtertjies van my eie en daarom weet ek wat enige ouer nodig het om in vrede te kan eet - iets wat die woelwaters besig hou. Ons bied ook 'n kiddie menu vir die kleinspan sodat pappa en mamma nie geld op groot duur borde kos hoef uit te gee wat in elk geval nie geeet word nie (spandeer dit eerder in ons interessante winkel!)

Ons bied ook outydse gunstelinge van tyd tot tyd op ons spesiale swartbord spyskaart wat insluit: lewer en netvet, murgbene en biltong, tong en tuisgemaakte soet mostertsous en skaapstertjies. Indien jou mond nou al water vir hierdie treffers, skakels ons sodat ons dit spesiaal vir jou kan voorsit as jy ons besoek.

Ons restaurant is ook gewild as 'n funksie lokaal vir 'n intieme verjaarsdagpartytjie tot 'n jaareindfunksie-makietie. Ons het al verskeie funksies vanaf 'n 'High tea' Ooievaarstee tot Boereaande aangebied en hou daarvan om jou funksie spesiaal en uniek te maak. Afhangende van die weer kan ons groepe van 20 tot 'n 100 gaste akkommodeer. Kontak my gerus om jou te help om jou volgende funksie by Padlangs rondom jou begroting te beplan.

We are famous for our generous portions and great value.

Kom eet by my, ek sien uit om jou te ontmoet.

Map and Directions to Padlangs Restaurant - Patensie

GPS:  33°43'43.42"S : 24°45'52.76"E

© Emfuleni Corridor Tourism - 2024 | Links | List / Manage Your Business | Padlangs Restaurant - Patensie

Website Design and Search Engine Optimisation (SEO) by ZAWebs Designs | Web Hosting by ZAWebs Hosting